CMR Noord het vanjaar weereens LIG in die lewens van kinders in nood gebring!
Hierdie is nie net geskenke nie, maar ‘n simbool van HOOP vir kinders en gesinne gedurende die feestyd.
Met jou hulp kon ons vanjaar meer as 1000 kinders se wense vervul…
Dankie aan die volgende maatskappye, individue en
hulle vriende en familie wat besonder baie geskenk het.:
Anna Caldeira
Anya Venter
Berna Koch
Elmarie Krige
Ferdi Schoeman
Fuchs Roux Attorneys
Geraldine van Zyl
Hatfield Autowiel
JJR Inc Attorneys
Jo-Anne Viljoen
Manong Badenhorst Attorneys
MDSA Project Management
Storage Management Solutions
Some of our Angel Donors
Die lieflike dames van Fuchs Roux Prokureurs met pragtige toegedraaide geskenke gereed om afgelewer te word… dit is waaroor die Kersfees gaan!
Thank you to Geraldine Van Zyl (attorney at Fuchs Roux) and friends and family for their team effort to donate so many gifts – another God-send!
Dankie Fuchs Roux Litigasie afdeling: Berna Koch, Heidi Wagner en Audrey Thompson-Dreyer het 27 geskenkpakkies!
Jackson Masango (Director of Fuchs Roux Inc Attorneys as well as active member of CMR North’s Management board)
Practicing what his law firm preaches- giving his time to make a difference!
A car full of gifts were donated to each of the 26 children in our Derdepoort creche, by each of the law firm’s 26 employees.
Dankie aan ons Kersfees ENGEL – Elmarie Krige!
Dankie aan JJR Inc Prokureurs wat
R10 000 geskenk het vir Derdepoort se Kerspartytjie.
Daspoort
Brits
Moot
Derdepoort
Ons Sentrum van Hoop in Derdepoort het ‘n dag vol pret en Kersfeesgees geniet!
500 boereworsrolle is uitgedeel aan kinders en ouers en elke kind het ‘n geskenk ontvang.