Hoe werk dit? /

How does it work?

Step / Stap 1

Gaan na die “Wense” bladsy toe en kies ‘n area/sentrum.

Go to the “Wishes” page and select an area/centre.

Step / Stap 2

Kies ‘n kind/ers wat jy graag sal wil seën. Hul wense en ouderdomme word duidelik aangedui.

Select a child/ren that you would like to bless. Wishes and the children’s ages are clearly indicated.

Step / Stap 3

Kliek op “add to cart” om ‘n wens te kies. Jy kan meer as een wens kies. Onthou jy kan ook ‘n Bybel skenk indien jy so voel.

To select a wish click on “add to cart”. You are able to select more than one wish. Remember you can also donate a Bible additionally.

Step / Stap 4

Gaan na die “Cart” bladsy en kies “Proceed to Checkout” en voltooi die vorm.Jy sal ‘n
e-pos ontvang met die volledige inligting oor jou wense asook sperdatums en adres vir aflewering van die geskenke.

Go to the “Cart” page. Here you will see which wishes you have chosen. Click on
“Proceed to checkout” and complete the form. Remember you will receive an e-mail
containing the information of your wishes as well as deadlines and locations for delivery.

Kontak / Contact